2023/01/13
Goeie dag. (Tema :Romeinse Ryk)
Ons is besig om te kyk hoe die boek Daniel vervul is en die profesieë se rol in die eindtyd.
Koning Nebukadnèser se droom word bevestig in die tyd van Bèlsasar toe God Daniel n soortgelyke droom gee (Dan 7). Die droom in Daniel 7 sterk tot by die groot verdrukking (Dan 7:25). In Dan 8 verklaar die Engel Gabriel aan hom n tweede soortgelyke droom. Gabriel identifiseer die Mede en Perse as die bors vd beeld en Griekeland as die buik van die beeld. Die moondheid wat hul opvolg is die Romeinse ryk. Dit vorm die bene en voete met tone. Alles vervul in die geskiedenis. Die Romeinse ryk eindig nie met die einde van die klassieke ryk nie (Keisers) maar gaan voort in n ander vorm.
Konstantyn 1 ( 306 – 337 VC) die Keiser vd Romeinse Ryk verening
die Romynse staat met die Christelike godsdiens (312 VC). Die staat en die kerk raak een. Na die val van die Romynse ryk bly die Roomse Katolieke kerk die behoud van die beskawing, dwarsdeur die donker eeue. Daar was drie ander groepe ook byv die Waldeners maar hul word deur Rome vernietig. In 1200 NC verdeel die Rooms Katolieke kerk in n Westerse en Oosterlike kerk (Oterdoks) wat, vandag eers nader aan mekaar beweeg het. Die Rooms Katolieke kerk is vir by kans 2000 jaar die n nie outokratiese beherende gesag in die wêreld. Vir n klein periode het Napoleon die kerk probeer verban maar het misluk.
Nebudkadnèser en Daniel se drome is vervul, Rome wat die yster bene is, is nog steeds die rigting gewer in die wêreld. Dit sal daar wees tot met die koms van die koninkryk van Christus. Om hierdie periode te dek in n paar woorde is onmoontlik maar ek probeer die goue draad gee.
Genade en Vrede vir jou.
David