Tema: n Getuienis
Goeie dag
Soms kom daar n kragtige getuienis van die liefde van God vir die mens op sosiale media. Vandag deel ek so n getuienis. Daar is nog ander beskikbaar maar die een is vir my spesiaal, omdat dit wys dat geen omstandighede buite Sy mag is nie, selfs oorlog. Geniet die clip.
Genade en Vrede vir jou. David
Die getuie is John Arroyo green beret pt 7
Dit is in die tiktok app.
Die link is:
https://vm.tiktok.com/ZMjj5tGF2/
Die link maak nie noodwendig op die regte plek oop nie. Dan moet jy na hom soek op tiktok. Ek sal eerder die video wil direk deel maar laat nie meer as 5 keer toe nie.
Genade en Vrede vir jou. David